Suid Afrika- Onteiening sonder vergoeding---‘n verrassingspakkie wat die regering vir homself oopmaak.
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2045
Die omvang van grond- en eiendomsbesit in Suid-Afrika is enorm. Suid-Afrika het honderde duisende plase en miljoene eiendomme, nie 10 of 20 nie.


