Sekere landbouers in Suid Afrika het dalk ander behoeftes in die toekoms.
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2906
Baie het verander in die afgelope 30 jaar wat koperasies betref in Suid Afrika- Meeste van die korporasies wat gestig was deur Landbouers is nou maatskappye wat suksesvol handeldryf in byna alle fassette van boerdery.


