Elke dag sien, ons in die media hoe Suid Afrika verwoes word en hoe almal spartel om te oorleef in ‘n land wat totaal en al uitmekaar val.





Elke dag sien, ons in die media hoe Suid Afrika verwoes word en hoe almal spartel om te oorleef in ‘n land wat totaal en al uitmekaar val.





Die Rooivleisbedryfsforum ondersteun die handel van lewendehawe en vervoer per skip indien dit eties en sonder enige dieremishandeling gedoen word.





‘n Lening van die Internasionale Montêre Fonds (IMF) is in sekere omstandighede ‘n besliste opsie om te oorweeg.





Ekonomiese groei word deur die vraag- en aanbodkant van die ekonomie geskep en deur die winsmotief gedryf en op basis van ‘n internasionaal erkende en aanvaarde metodologie deur Statistiek SA bereken. Die reële Bruto Binnelandse Produk (BBP)1) vir die eerste kwartaal van 2020 word in die kwartaallikse publikasie (P0441) van Statistiek SA uiteengesit wat gister vrygestel is.
Lees die volle PDF verslag op die skakel BO-





Die regering se korttermyn ekonomiese strategie is Radikale Ekonomiese Transformasie.





Die jaar 2020 het begin met die belofte van redelike goeie reën oor ’n wye front. Tog was die verre westelike dele van die land nog baie droog en die westelike deel van die Noord-Kaap is steeds uiters droog. Na die oostekant was daar goeie reën maar die gesaaides het nou dringend water nodig.
![]()
![]()