Suid Afrikaners se 60 dae van onderdanigheid aan die regering van Suid Afrika.
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2203
Vir byna 60 dae word Suid Afrikaners al gevangene gehou, deur 'n magsbehepte regering, wat sy inwoners soos kinders behandel, in hulle eie land met reels en regulasies waarvan die meeste aan belaglik grens en soos kat en muis speletjies lyk.


