Wyndruifprodusente en kelders in Suid-Afrika se Wes Kaap is positief oor die vooruitsigte en gehalte van die 2019-oes, ondanks uitdagende toestande wat tot een van die kleinste oeste in meer as ʼn dekade gelei het voor verlede jaar. In 2018 was die oes beter.
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente se finansies begin beter daar uit sien na 'n lang afwaartse siklus, maar die pad na volhoubaarheid lê nog voor.
Verbruikers kan uitsien na uitsonderlike wyne van Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes, danksy gunstige weerstoestande regdeur die seisoen. Dít volgens die Suid-Afrikaanse wynbedryf se jaarlikse Wynoesverslag 2020.
Suid Afrika het van die beste en mees suksesvolle landbouers in die wereld- en jaarliks bewys hierdie uitgesoekte groep, dat hulle voedsel kan verskaf aan nie net Suid Afrika en Afrika nie, maar ook aan die res van die wereld.
After a slow start, harvest time is well underway as more than half of South Africa’s 2022 wine grape crop has already been taken in at cellars.
SOUTH AFRICA’S WINE AND BRANDY INDUSTRY – A PILLAR OF ECONOMIC RESILIENCE AND GROWTH POTENTIAL,
Breedweg beskryf alkohol ’n familie van organiese chemiese stowwe wat ’n hidroksielgroep bevat wat aan ’n koolstofatoom gebind is, en sluit hoofsaaklik etanol, metanol en isopropanol in.