Hollard Insure, in samewerking met Farmingportal.co.za en Agri News Net, nooi inskrywings uit vir die Jong Landbouskrywerskompetisie. Hierdie is ’n geleentheid vir jong skrywers om gepubliseer te word en ook lekker prysgeld los te slaan.

Die nuutste wetsontwerp oor die onteiening van grond is pas vir kommentaar gepubliseer, en in sommige kringe histeries ontvang. ELMIEN DU PLESSIS skryf oor wat dit is en nie is nie.

Dit is amptelik die jaar 2021- 'n Nuwe jaar wat voor die wereld le. Jy is deel van hierdie jaar- met 365 dae van geleenthede om aan te gryp.

Die eerste oesskatting van die Suid-Afrikaanse wynbedryf dui op ʼn belowende 2021-wyndruifoes.
![]()
![]()