Watelemoene 'n lekker kontant gewas vir jou kontanvloei- Suid Afrika
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 13551
Dis Oktober maand en dis net die regte tyd om Watelemoene aan te plant veral as jy in die Wes- Vrystaat bly en 'n bydra wil lewer tot jou kontantvloei in Januarie - 1 hektaar en meer is 'n goeie begin.



