Die rooivleisbedryf se aansoek vir die 2020/21 statutêre heffing, het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging (RAV) se onlangse konferensie en kongres, wat buite Stellenbosch aangebied is, onder die soeklig gekom.





Die rooivleisbedryf se aansoek vir die 2020/21 statutêre heffing, het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging (RAV) se onlangse konferensie en kongres, wat buite Stellenbosch aangebied is, onder die soeklig gekom.





Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,933 miljoen ton gestel, wat 0,30% of 32 400 ton meer is as die vorige skatting van 10,900 miljoen ton.





Ons edelagbare President met al sy mooi drome het sekere lede van die parlement en media baie opgewonde gemaak en geinspireer met sy mooi woorde en drome vir toekoms, ander was reeds gemaklik aan die slaap en ander het nie mooi geweet of die President werklik besig is om die land se probleme en oplossings aan te spreek nie.





Met die 2019-wyndruifseisoen agter die rug, rus Suid-Afrikaanse produsente hulself reeds toe met kennis oor navorsingsbevindinge, tegnologie en beste praktyke om hul wingerde te beskerm en vir die 2020-oes voor te berei.





Die mielie-, koring en sojaboonmarkte in Suid-Afrika het Vrydag positief verhandel, die sojaboonmark het gemeng verhandel en die sonneblomsaadmark het onder druk gekom. Kanola-aanplantings vorder goed.





“Die beweging van die groot golwe dieper in die see is een van die grootste alternatiewe en hernubare energiebronne in die wêreld wat vandag steeds nie op ‘n grootskaal ontgin en gebruik om fossielenergie soos ru-olie en steenkool te verplaas nie,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.
![]()
![]()