In baie dele van Suid-Afrika groei daar deesdae al hoe meer bome en al hoe minder gras. Hierdie “bosindringing” is ’n kopseer vir boere, want dit verminder weiding. Te veel boskasies belemmer ook wildkyk en verdring sommige dier- en plantspesies.
WAARSKYNLIK een van die mees betekenisvolle Amerikaanse diplomate van die afgelope 50 jaar, Henry Kissinger, het eenkeer opgemerk: “Om ’n vyand van Amerika te wees is gevaarlik, om ’n vriend te wees is fataal." Dit was nog nooit so waar soos nou nie.


