Die vier seisoene- van die Aarde-

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active

Danksy die kanteling van die aarde se denkbeeldige as, is ons wêreld nie naastenby die eentonige plek wat dit andersins sou gewees het nie. Hierdie as hel met ’n hoek van 23,5 grade oor op die vlak van ons planeet se kringbaan om die son en wys altyd in dieselfde rigting.


Effekte van ontbossing

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active

Ontbossing beïnvloed klimaatsverandering, aardverwarming en kweekhuisgasvrystellings negatief. Terselfdertyd lei oorstromings tot die vernietiging van natuurlewe, laer menslike lewensgehalte, versuring van die oseane en geleidelike verlies aan biodiversiteit.