Die rooi tapyt wat die Suid-Afrikaanse regering vir Rusland se minister van buitelandse sake uitgerol het om hom in die land te verwelkom, is ’n gevaarlike buitelandsebeleid-foefie.