• Namate ek ouer word, raak Kersfees vir  my al hoe dieper. Miskien is dit nostalgie … so ’n mengsel van dankbaarheid en hartseer oor die herinneringe uit die verlede.

  • Dis werklik moeilik om te glo dat ons alweer by Kersfees 2022 is- dis asof die wereld teen 'n spoed warm word, maar ook teen 'n spoed verby ons vlieg. Dit is Kersoggend van die  jaar 2022. 

Newsletter Subscribe

AGRI NEWS NET "LIVE" FEED