“Die finale vernietiging van die ekonomie en die land is nou na die verkiesingsuitslae bekend is baie beter insig as wat die meeste mense besef.
Fanie Brink, Independent Agricultural Economist
DIE eerste treë weg van die ongekende wêreldwye akkommoderende rentekoersbeleid van die laaste jare is gegee.