• Wyndruifprodusente en kelders in Suid-Afrika se Wes Kaap is positief oor die vooruitsigte  en gehalte van die  2019-oes, ondanks uitdagende toestande wat tot een van die kleinste oeste in meer as ʼn dekade gelei het voor verlede jaar. In 2018 was die oes beter.